Brian Keith

Brian Keith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Robert Alba Keith
Geboorte (1921-11-14)14 November 1921
Sterfte 24 Junie 1997 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Keith (14 November 1921 – 24 Junie 1997) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Parent Trap (1961), Reflections in a Golden Eye (1967), The Wind and the Lion (1975), en Young Guns (1988).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search